 |
"Maak ‘n Verskil"
"We are the Difference"
Verkoop en Verhuring van Privaat Eiendom
Sales and Letting of Private Property
|
Vir flink en vinnige VERHURINGS, vul asb aansoekvorm in en faks AL 3 BLAAIE na 012 330 2315.
Pprop Letting lewer nog ’n diens om ’n verskil in die gemeenskap te maak.
Ons voorsiening sub-Prepaid kragmeters, en bestuur ook huidige sub- prepaid meters namens eienaars. Hierdie submeters is ideaal vir `n vir woonstel/cottage op die erf. As geregistreerdeTshwane Prepaid vendor verkoop ons ook Tshwane prepaid krag asook prepaidkrag vir die submeters. Prepaid kan deur ons "AANLYN" gekoop word. Geen meer lang rye of "van lyn af wees nie"
Skakel asb vir meer info asook bankdetails vir aanlyn krag aankope vir jou Tshwane prepaid en submeter
Skakel :Property Prepaid Meters 082 3727 907
|